Mildred Natwick

Mildred Natwick
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1905-06-19)19 Junie 1905
Sterfte 25 Oktober 1994 (op 89)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mildred Natwick (19 Junie 1905 – 25 Oktober 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Quiet Man (1952), The Trouble with Harry (1955), Barefoot in the Park (1967), en Dangerous Liaisons (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy